Dis Heerlike Lente!

orchids

Wagtend

Darem  nog nie heeltemal nie – maar hierdie staning orgideë maak gereed vir die lente. Hier op ‘n nabygeleë grasveld is daar ‘n hele aantal sulke stanings. Die blomme wat later verskyn is maar skamerige groen-geel klossies – glad nie die flambojante groot blomme wat in die winkels verkoop word nie.

Advertisements

7 Comments

Filed under Allerlei

7 responses to “Dis Heerlike Lente!

  1. monicahaddad01

    Ek ken dit glad nie!

  2. Interessant…jy moet vir ons ‘n foto neem as die blomme uitkom.Ken dit ook nie.

  3. scrapydo2.wordpress.com

    Interessant. Lyk of hierdie jaar geen blomme aan plante hier gaan wees nie. Hul het net nuwe uitloopsels gemaak, geen blomtrosse nie. Dink die warm en lang somer het hul bietjie ingehaal. Weet jy nie die naam van hierdie orgidee nie?

  4. Pingback: Orgidee | vuurklip

  5. Pingback: Die skaam orgidee | vuurklip

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s