Onderhoud? Wassit?

Voorkomende Onderhoud. Moenie vir Metro Rail of Eskom vra wat dit is nie. Hulle wag tot iets so gebreek is dat ‘n noodsaaklike diens onderbreek word en eers dan word hulle stadig wakker.

Hier is ‘n paar Metro Rail voorbeelde – almal by of naby die Sunny Cove stasie, net buite Vishoek:

roes1

Die kabel wat ‘n metaal dak oor die treinspoor se elektrise draad moet aard, is heeltemal afgeroes.

roes2

‘n Platform wat die leertjie moet anker lyk nie meer te solied nie!

roes3

Nog ‘n elektriese toestel in ‘n bedenklike toestand.

Advertisements

9 Comments

Filed under Allerlei, katastrofes

9 responses to “Onderhoud? Wassit?

  1. Dis makliker en goedkoper om iets te onderhouas dit op die ou end van die dag te vervang. Is daar dan nie meer mense in diens wat onderhoudsdienste toepas nie?

  2. scrapydo2.wordpress.com

    Dis baie gevaarlik! Mense lewens is seker nie belangrik vir die maatskappye nie

  3. Daardie vrotsel is ‘n spieëlbeeld van die ouens wat daarvoor verantwoordelik is! Slegter en stadiger as slakslym…

  4. Skokkend,maar later word dit mos ‘n “challenge”!

  5. Mooie verrassende foto’s.

    Zijn deze voorbeelden nog in gebruik?

    Vriendelijke groet,

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s