Kontras

Location_Large_Hadron_Collider

Source: WikiMedia

Die grootste instrument op Aarde om die kleinste sub-atomiese komponente op Aarde te ondersoek!

Die Large Hadron Collider is die grootste instrument op Aarde.

Dit is ‘n sirkelvormige ondergrondse tonnel, 43 Km in omtrek en 14 Km in deursnee. Die tonnel is omring deur reuse magnete wat elektries gelaaide kern deeltjies in die tonnel versnel tot naby die spoed van lig.

Die magnete word aan- en afgeskakel in ‘n patroon wat ‘n golf van magnetisme veroorsaak en daardie golf jaag dan die deeltjies aan. Die golf moet steeds vinniger en vinniger beweeg namate die deeltjies vinniger beweeg.

Daar kan soms twee golwe in teenoorgestelde rigtings beweeg wat dan elkeen ‘n bondel deeltjies in teenoorgestelde rigtings aanjaag. Wanneer die deeltjies die gewenste spoed bereik, word hulle in dieselfde baan geplaas om teen mekaar te bots.

Die botsings veroorsaak ‘n magdom reaksies – ander deeltjies en/of elektromagnetiese strale word gegenereer wat deur sensors opgetel word. Elke sodanige eksperiment lei tot massiewe datastrome wat met hoogs gesofistikeerde rekenaarprogramme ontleed word.

Advertisements

2 Comments

Filed under Allerlei

2 responses to “Kontras

  1. Dit sal interessant wees om te weet of daar klank die eksperimente betrokke is

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s