Sjuut!

Amptelik het die lente nog nie aangebreek nie – maar niemand het daaraan gedink om die blomme te waarsku nie!

lenteblomme

Suuringkies

Advertisements

4 Comments

Filed under Allerlei

4 responses to “Sjuut!

  1. Ja, met hierdie temperatuur wat so wissel kan plante ook maar nie byhou nie. Hier was selfs n stok ou perskeboom wat helfte verlede maand al geblom het. Arme boom, daar het verder niks van gekom nie

  2. Na die koue van die afgelope tyd is dit vandag ‘n prima dag hier, g’n wonder die blomme is gediskonfokuleer nie!

  3. Ja, die veld is besig om lewe te kry. So mooi!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s