Middeldeur!

Hoe om ‘n appel te deel …

appel

Tot die steeltjie middeldeur!

Advertisements

13 Comments

Filed under Allerlei, humor humour

13 responses to “Middeldeur!

  1. Goeie oog-en handkoördinasie!

  2. HesterLeyNel

    Ek en my man deel so: hy druk eers daai ronde buisding (wat’s die naam nou weer?) deur die appel om die pitte uit te haal en gooi dit weg. Dan skil hy die appel netjies af en eet die binneste deel op. Vir my los hy die fyn skilletjie in ‘n bakkie tot dit effe droog begin word. Dan kom ek verby en ryg die soet skilletjie so deur my tande en kou kierts-kierts. So kry elke ou die deel waarvan hy/sy die meeste hou.

  3. Hehehehe… dis nou net linker brein wat so presies kan wees!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s