Slagting!

snous

“The Great White Hunter” – wonde toegewerk nadat ‘n reuse Duitse Herder haar verskeur het. Gelukkig het sy volkome herstel.

slagting-2

Jaarliks bly ‘n aantal ystervarke hier in die slag. Die bloedkol op die pad is al wat oorgebly het van die mees onlangse slagoffer. Die eerste van twee wat binne enkele weke getref is.

slagting-1

Oorblyfsels van die tweede slagoffer.

Advertisements

4 Comments

Filed under Allerlei, katastrofes

4 responses to “Slagting!

  1. Daai toewerk het seker ‘n paar Rand gekos.

  2. Arme hond!Dis so jammer dat wilde diere so sterf op die paaie.

  3. Ai ek is altyd jammer as diere so in die slag bly. Alles in die naam van vooruitgang

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s