Die skaam orgidee

Hier is nog ‘n paar voorbeelde. Kyk ook hier  en hier.

Die grasveld waar hulle voorkom is sowat 50m x 100m en daar is verbasend baie kolle waar enige iets van 1 tot ‘n paar honderd individuele plante voorkom.

Die grasveld word deur ‘n voetpad in twee gedeel en die orgideë kom nét aan die suidekant voor.

Dit lyk vir my leke oog na die Satyrium bicorne, aldus my kopie van Mary Maytham Kidd in die 1973 uitgawe van Wild Flowers of the Cape Peninsula.

?

Advertisements

4 Comments

Filed under Allerlei

4 responses to “Die skaam orgidee

  1. Hoekom slegs aan die suide kant?

  2. Pingback: Volstruise in die voortyd. | vuurklip

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s