Fine Print

fineprint

Lees jy die fine print?

Van wanneer kom ons tandepasta uit Sjina?

Advertisements

8 Comments

Filed under Allerlei

8 responses to “Fine Print

  1. G’n wonder my tande word deesdae so geel nie!

  2. Ek het ook nou die dag ‘n Colgate boksie gekry met Arabies op en gewonder of dit dan nie plaaslik vervaardig weor nie. Miskien is dit net die templets oor die wêreld dieselfde?

  3. Ai tog,ek is so moeg hiervoor.In SA het ons soveel werkloosheid en hierdie Sjinese mark druk ons s’n dood.Alles gaan oor geld,geld,geld!As hierdie spul hul oë uitvee,is die hele Afrika Sjinees.

  4. Bawhaaa – ek sou dit NOOIT raakgesien het nie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s