Waterbeperkings

pot-2  pot-1

Sien onlangs in  die wêreld van klimaathype dat ons aangeraai word om in die stort te piepie. Dis nou om water te bespaar.

Dit inspireer dus die volgende:

‘n Sekere man van De Aar
Wou vreeslik  graag water spaar
Dus pis hy in die stort
En gou gaar is die gort
Toe sy vrou vir kom skree: Jou barbaar!

Ek wil nou nie vir Kootjie Emmer in die gedaante van mymerende Lewies na die kroon steek nie, maar dit laat my ook dink aan die raat:

If it’s yellow, let it mellow.
If it’s brown, flush it down!

Wys jou net. Soms kry ons goeie raad by die groenes.

Advertisements

4 Comments

Filed under aardverwarming, climate change, global warming, humor, humour, klimaatverandering

4 responses to “Waterbeperkings

  1. Bwahahaa,jy laat my lekker lag!Ek dink dis tyd vir die puttoilet se terugkeer.Ek wonder hoeveel duisende liters water het ek al in my lewe in ‘n toilet weggespoel.😜

  2. hehehehe… kikker jy my dag op!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s