Nuwejaarsvoornemens

nyres

Nee, nie één van daai nie. (Veral nie die een links bó nie!)

vuurklip het elke jaar dieselfde enkele voorneme:
1) Géén voornemens nie! Niks, nul, zilch, niemendal, bokkerol. So daar.

Put that in your pipe and smoke it!

Advertisements

8 Comments

Filed under humor, humour

8 responses to “Nuwejaarsvoornemens

  1. Ek het ook niks voornemes nie.Mens hou tog nooit daarby nie en sit net onnodige druk op jouself!Voorspoed vir jou.

  2. Daai ene links is ook nie vir my nie. Hie hie sal nie daarby kan hou nie. Ek wil wel elke jaar iets doen wat ek nog nie voorheen gedoen het nie. En een plek besoek waar ek nog nie voorheen was nie.

  3. Nee wat. Ek bluf net myself met sulke voornemens.

  4. Ek het in 2011 besluit om op te hou met rook, en ek het. Ek ly nog steeds aan skok. 2016 moet maar maak soos hy goed dink.

  5. Nee ek hou ook maar verby … sug… elke Maandag is in elk geval vir my ‘n nuwe jaar

  6. Ek hou van die voorneme om nie voornemens te hê nie. Het in elk geval teen 3 Januarie al soos ‘n mislukking gevoel as ek wel sulke goed gemaak het.

  7. Ja nee – wie like nou n skinny, sober bitch – se ek mos!
    Mooi jaar vir jou!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s