Regte, Egte “Sourdough”

Vuurklip bak nou al jarre en jarre sy eie brood – maar nog altyd met winkelgis.

Hier is die eerste geslaagde poging sonder winkelgis of enige ander byvoegsels.
Net meel, water, sout en geduld.

Die eerste paar pogings was volgens verskeie internet resepte maar het liederlik gefaal en moes asblik toe. Vuurklip het toe sy eie kop gevolg en voilà!

brood

Advertisements

8 Comments

Filed under Uncategorized

8 responses to “Regte, Egte “Sourdough”

  1. Wel gedaan! My ouma het altyd soetsuurdeegbrood gemaak en ‘n aartappel gebruik om die gis-proses aan die gang te kry maar ek moet bieg ek hou maar by winkelgis.

  2. Lyk na ‘n groot sukses.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s