Kultuur?!

Wil jy deel wees van hierdie “kultuur”? Dink jy dit moet behoue bly?

Lees meer hier.

regses

Nie vir my nie, dankie.

Advertisements

10 Comments

Filed under politics, politiek

10 responses to “Kultuur?!

  1. Secondhand embarrassment: The personal embarrassment that one feels on account of another who is making a fool of him or herself. Jammer, maar ek het so pas al my Afrikaans weggeskrik.

  2. Huh het ek die res gemis? Is die wat hulle sê of hoe hulle lyk?

  3. Ag kom nou. Hoe verteenwoordigend is dit? En wat maak julle so superieur?

    • Ek niks gesê oor superioriteit nie. En ek weet nie hoe verteenwoordigend dit vandag is nie. In my Tukkie dae was dit wel verteenwoordigend. Maar daardie subkultuur staan my nie aan nie en ek wil nie deel wees daarvan nie. Maar jy is natuurlik vry om jou daarmee te vereenselwig as dit jou sou behaag.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s