Germany: 60-Tonne Wind Turbine Rotor Crashes To Earth

Hierdie goed is gevaarliker as kernkrag!

STOP THESE THINGS

turbine rotor germany Not the first time ….

****

60-Tonne Wind Turbine Rotor Crashes To Earth
NoTricksZone
Pierre Gosselin
1 March 2016

The online SVZ here reported yesterday on a wind-turbine construction accident occurring in Southern Germany.

Workers of the Hamburg-based Nordex company were operating a large hoisting crane by remote control as it lifted the 60-tonne wind turbine rotor assembly for mounting onto the 200-meter tall tower.

At 60 meters height the entire assembly came crashing down onto the earth below.

According to an eyewitness, a gust of wind may have caused the rotor to strike the tower before falling.

The SVZ reports that the impact likely caused irreparable damage to the structure’s foundation, and so the entire turbine unit will have to be rebuilt complete from scratch.

Damage is estimated to be in the hundreds of thousands of euros. No one was injured.

The accident is now under investigation and a…

View original post 38 more words

Advertisements

15 Comments

Filed under Uncategorized

15 responses to “Germany: 60-Tonne Wind Turbine Rotor Crashes To Earth

  1. Interessant Is daar ‘n ander manier waarop mens die wind kan gebruik?

    • Nee. Daar is meer energie in die atmosfeer opgesluit as wat die mensdom kan gebruik. Maar dis so verdun dat selfs die enorme windmeulens in groot getalle nie voldoende energie kan ontgin nie. Dis om jou klipdrif 100 keer te verdun en dan probeer om dronk te word. Jy kan net nie genoeg suip om veel effek te verkry nie.

  2. Dis nou alreeds bewys dat windkrag net ‘n fraksie inset tot die kragnetwerk lewer.Dis massiewe monsteragtige goed,wat die landskap ontsier,peperduur is om te bedryf en vlieende wesens uitmekaar kerf.Wanneer sal die mensdom tog leer uit ander se foute?Ek sien daar in die Kaap is ook al van hierdie sinnelose gedrogte!

    • Daar is enorme druk op politici om agter die “konsensus” aan te hardloop. As een sou durf waag om teen die stroom in te gaan, word hy/sy onmiddellik as uitgeskel as ” denier” of iets dergelik beledigends.

      • Ek lees gereeld daar op Steven Goddard se blog.Hy ontbloot die hele aardverhitting “scam” vir wat dit is.As ek dit nie mis het nie,het ek deur jou op hierdie ou afgekom.Ek vind dit baie interessant en ek lees heeltyd die kommentators se verwysings.Mens wil siek word as jy sien hoe die hele wereld ‘n rat voor oe gedraai word en dat geld agter die hele besigheid sit!

  3. *sug* En ek het net besluit dat wind energie miskien die beste alternatief sal wees, nietemin die voels en vlerdermuise wat vrek as gevolg …

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s