Monthly Archives: May 2016

Goud en Silwer

valsbaai

Skaawagter het in kommentaar op my vorige inskrywing gesê:
Die see lyk soos gesmelte silwer, seker die stilte voor die volgende storm.

Dit inspireer toe die volgende kwatryn:

Die see is van silwer,
En soms ook van goud.
Die bron van die lewe
En die wêreld se sout!

©vuurklip

6 Comments

Filed under gedigte, poetry

Valsbaai

valsbaai

Rigting Muizenberg gesien vanaf Vishoek

4 Comments

Filed under photography fotos, Uncategorized

Lente is nog vêr,

maar …

lente

al die veld is vroholik!

7 Comments

Filed under Allerlei

Springgety

seebamboes

Seebamboes op Vishoekstrand ná ‘n donkermaan-springgety en ‘n stormsterk Suid-ooster.

 

15 Comments

Filed under Allerlei