Springgety

seebamboes

Seebamboes op Vishoekstrand ná ‘n donkermaan-springgety en ‘n stormsterk Suid-ooster.

 

Advertisements

15 Comments

Filed under Allerlei

15 responses to “Springgety

  1. Dis dramatiese beeldmateriaal! Het gehoor die Suid-Ooster waai so woes…

  2. Sjoe,daai goed gaan vreeslik begin stink na ‘n paar dae!

  3. *senuweeagtig* Hulle lyk gevaarlik! Net gereed om mens te gryp en opvreet!

  4. Lyk of dit enige oomblik kan begin lewe!

  5. Dis aliens! Hollywood behooer ‘n fliek te kan maak met hulle.

  6. Lyk my, ons is almal half skrikkerig vir daardie goed.

  7. Wonderplante, wens ek kon dit kry vir my skapies, in die skotse eilande leef hulle daarvan…

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s