Goud en Silwer

valsbaai

Skaawagter het in kommentaar op my vorige inskrywing gesê:
Die see lyk soos gesmelte silwer, seker die stilte voor die volgende storm.

Dit inspireer toe die volgende kwatryn:

Die see is van silwer,
En soms ook van goud.
Die bron van die lewe
En die wêreld se sout!

©vuurklip

Advertisements

6 Comments

Filed under gedigte, poetry

6 responses to “Goud en Silwer

  1. ‘n Regtige silwer see. Baie mooi.
    En al die water enigiemand kan belang – as die sout net uit is!

  2. mooi gestel, kort en kragtig.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s