Beter as die SABC!

wasmasjien

Ons ou bo-laaier het onlangs die gees gegee. Die nuweling is hiernaas afgebeeld. Met ‘n venster soos ‘n TV nogal.

En hét die ding vir jou programme! Meer as die Esybiesie. Kan ook meer en beter Spin!

En die masjien se programme is véél interessanter.

Ek kan ure daarna staar – my oë is nou weer rond!

Advertisements

6 Comments

Filed under Allerlei, humor humour

6 responses to “Beter as die SABC!

  1. En g’n niks liksensiegelde!

  2. hehehehe en so word jy ‘n man so na my hart veral as jy die wasgoed insit en uithaal en ophang … sug … kort julle nie dalk ‘n nuwe strykyster ook nie?

  3. Ek hoop hy was mooi skoon. Jy is oulik!!!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s