Weet jy waar

hierdie foto geneem is?

sneeu

Advertisements

13 Comments

Filed under aardverwarming, Allerlei, global warming, klimaatverandering

13 responses to “Weet jy waar

  1. Geen idee, maar sal nie omgee om daar te wees nie!

  2. Erens waar dit bleddie koud is!

  3. Oph heng, alles is TOE onder die ys – ek weet nie, gaan jy ons se?

  4. Nee, ek weet nie. Draai om die foto dat ek kan sien wat is agterop geskryf.

  5. Op 10 September 1981 het die hele Witwatersrand so gelyk? Dit was uitgekrap op verskeie skoolbanke (nogal nie deur my nie) die dat ek onthou, maar hierdie is ‘n ouer foto met sy gekartelde kante so dit kan nie dit wees nie. Daar is wel destyds gese dat dit die eerste keer in iets soos 50 jaar was. Dalk die vorige keer? My raaiskoot bly: iewers op Witwatersrand

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s