Anything You Can Do …

… I can do LOUDER! Much, much LOUDER!

(Luister hier!)

boris-trump

Donald Trump vs Boris Johnson

Advertisements

5 Comments

Filed under humor humour

5 responses to “Anything You Can Do …

  1. Koerante behoort opgewonde te wees oor die pas aangestelde Boris Johnson as Britse minister van Buitelandse Sake. Hy behoort verskeie nuus-verkopende koerant opskrifte te veroorsaak!.

    Eerste keer dat ek werklik na die video se woorde luister – vrek snaaks. Geniet veral toe sy kliphard skree dat sy sagter kan sing 🙂

  2. Lekker gelag vir daardie twee… Trompie en Borie lyk dieselfde..lol!

  3. Genade, ek weet nie wie lyk die mees deurmekaar’ste nie. Wel, ten minste is dit nie net ons land wat nou bizarre leiers het nie.

  4. Haai Blommie, ek gaan nooit weer oor my hare kla as hulle regop staan nie. Ons land se leiers se hare .. o ok, hulle het nie hare nie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s