Monthly Archives: August 2016

Veertig Jaar!

Vuurklip herdenk in hierdie maand sy veertigste jaar van draf!

Regs is ‘n deel van vuurklip se huidige drafroete: Jager Walk by Vishoekstrand.
Kliek op die foto om dit te vergroot.

14 Comments

Filed under Allerlei

Kyk, ma!

Hou ek my vlerke reg vir vlieg?

vlieg

 

4 Comments

Filed under humor humour

Ek kan nie!

zuma-vinger

Ek hoor ons immer gewilde president is nie by magte om die vervolging deur die Valke van minister Pravin te staak nie.

Ek wonder hoe die 700+ aanklagte teen hom gestaak is? Wie sou méér mag hê as Number One?

4 Comments

Filed under politics, politiek

Hoe hoog bo …

… seespieël?

Nie baie nie!

7 Comments

Filed under humor humour

Die kat kom weer!

Vasco DA(sic) Gama is alive and well and living in Johannesburg!

vasco

Lees hier PoliticsWeb

13 Comments

Filed under politics, politiek

Is it a bird …

… is it a plane?

No! It’s SuperTrump!

9 Comments

Filed under humor humour

‘n Nuwe Politieke Party!

vlag

                                                          Die Partyvlag – Simbolies van ons Doelstelling

Kom sluit aan!

As politieke party werk ons vir ‘n radikale verandering aan die Afrikaanse Taal!

Môre moet jy mooi kyk op jou stembrief en maak seker jy trek jou kruisie REG! Stem vir óns.

Sommige Afrikaanse woorde se klank pas by hulle betekenis (néé dis nie onomatopoefie nie). Hier is ‘n paar voorbeelde:

  • Op, af
  • Hoog, laag
  • Bo, onder
  • Skerp, stomp
  • Ys, warm
  • Mes, lem

Maar daar is twee Afrikaanse woorde wat die raisin d’êtter is vir ons bestaan, naamlik
Dik en Dun
Die twee woorde se klank is heeltemal verkeerd! Veel beter sou wees Duk en Din. Dan sou die klank perfek pas by die woorde se betekenis. En dis om dit te bewerkstellig dat ons Parlement toe wil, néé móét!

Sluit aan. kliek HIER.

Ons staan vir VERANDERING.

Ons Strydkreet: Ons staan by jou deur Duk en Din!

19 Comments

Filed under humor humour, politics, politiek, Uncategorized