‘n Nuwe Politieke Party!

vlag

                                                          Die Partyvlag – Simbolies van ons Doelstelling

Kom sluit aan!

As politieke party werk ons vir ‘n radikale verandering aan die Afrikaanse Taal!

Môre moet jy mooi kyk op jou stembrief en maak seker jy trek jou kruisie REG! Stem vir óns.

Sommige Afrikaanse woorde se klank pas by hulle betekenis (néé dis nie onomatopoefie nie). Hier is ‘n paar voorbeelde:

  • Op, af
  • Hoog, laag
  • Bo, onder
  • Skerp, stomp
  • Ys, warm
  • Mes, lem

Maar daar is twee Afrikaanse woorde wat die raisin d’êtter is vir ons bestaan, naamlik
Dik en Dun
Die twee woorde se klank is heeltemal verkeerd! Veel beter sou wees Duk en Din. Dan sou die klank perfek pas by die woorde se betekenis. En dis om dit te bewerkstellig dat ons Parlement toe wil, néé móét!

Sluit aan. kliek HIER.

Ons staan vir VERANDERING.

Ons Strydkreet: Ons staan by jou deur Duk en Din!

Advertisements

19 Comments

Filed under humor humour, politics, politiek, Uncategorized

19 responses to “‘n Nuwe Politieke Party!

  1. Is die party se naam REG? En dit staan vir? Makiesakie, ek sal my merk daar maak.

  2. Ek stem Ek stem Ek is nou ook duk vir al die din goedters

  3. Ek was van plan om vir die Kaapse party te stem wat ‘n onafhanlike Kaap wil uitroep (op voorwaarde dat hulle my minister van ontspanning maak – spelling is belangrik anders staan daar ontsnapping) maar staan nou deur duk en din by jou deur.

  4. Ek’s ok hier deur duk en din, Vuurklip!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s