Monthly Archives: October 2016

Jack and the Beanstalk and …

…the sleeping Giant:

zuma-sleeping

Tydens Pravin Gordhan se begrotingstoespraak.

Advertisements

6 Comments

Filed under politics, politiek

Voëls van enerste vere!

Kommentaar oorbodig …

enerste-vere

Happy buddies! Zuma en al-Bashir. Foto: Daily Maverick

14 Comments

Filed under politics, politiek, Uncategorized

Voëls van anderste vere …

Of dalk Voëls van enerste vere?

Ek sien Shaun Abrahams se ma noem hom Pikkewyntjie!

Dalk moet ons die Valke herdoop tot die Pikkewyntjies?

 

 

6 Comments

Filed under humor humour, politics, politiek

Vishoekstrand

Vanoggend gesien by Vishoekstrand.

fhb-1

Ons roei Simonstad toe!

fhb-2

Uiltjie knip …

fhb-3

Gaan hulle vandag byt?

fhb-4

Twee rye spore. ‘n Dronk meeu?

8 Comments

Filed under photography fotos

Nuwe VW Model!

Ek hoor dat Volkswagen SA ‘n nuwe model op die mark bring spesiaal vir SABC se Groot Kokkedore:

Die HLAUDI  (90% Suid-Afrikaanse inhoud en só vinnig dat jy môre se nuus vandag kry).

As jy die kar eers aangeskaf het, kan jy nooit weer daarvan ontslae raak nie.

hlaudi

3 Liter V6

11 Comments

Filed under Allerlei, humor humour

His Inner Sole …

… or just a lost soul?

sole1

Iemand het hier vertoef  om nuwe binnesole uit ‘n ou koerant te fabriseer.

Hy/sy het die oues laat lê.

Die koerant is ook nog hier. (En dis omtrent al waarvoor die Cape Times nog geskik is!)

sole2

Gesien op Jager Walk by Vishoek.

6 Comments

Filed under Allerlei, photography fotos