His Inner Sole …

… or just a lost soul?

sole1

Iemand het hier vertoef  om nuwe binnesole uit ‘n ou koerant te fabriseer.

Hy/sy het die oues laat lê.

Die koerant is ook nog hier. (En dis omtrent al waarvoor die Cape Times nog geskik is!)

sole2

Gesien op Jager Walk by Vishoek.

Advertisements

6 Comments

Filed under Allerlei, photography fotos

6 responses to “His Inner Sole …

  1. Leuk. Dank je wel voor hetd elen.

  2. Baie simbolies.Besondere foto’s en gedagte…laat mens dink😞

  3. Menz het in menz se matriekjaar binnesole vir die skoolskoene uit karton gemaak … dis mos geldmors om ‘n nuwe paar skoolskoene vir die laaste 6 maande se skoolloop te koop …

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s