Nuwe VW Model!

Ek hoor dat Volkswagen SA ‘n nuwe model op die mark bring spesiaal vir SABC se Groot Kokkedore:

Die HLAUDI  (90% Suid-Afrikaanse inhoud en só vinnig dat jy môre se nuus vandag kry).

As jy die kar eers aangeskaf het, kan jy nooit weer daarvan ontslae raak nie.

hlaudi

3 Liter V6

Advertisements

11 Comments

Filed under Allerlei, humor humour

11 responses to “Nuwe VW Model!

  1. Die Hlaudi is die beste ding wat ooit die SAmark betree het!

  2. skaawagter

    Het jy nie lank gelede n swart vw gery nie?

  3. skaawagter

    Ek onthou n swart TB VW uit die 1960erjare toe jy in Vereeniging gebly het…

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s