Monthly Archives: November 2016

Sinodesitting.

Die kerk het weereens teen gays besluit. Hulle het geen beswaar teen kriminele nie maar gay? Nee, o, nee, nee, nee.

Jy sal in die tronk besoek kry. Jy kan in die dodesel (toe ons nog die doodstraf gehad het) besoek kry – jy moet net nie gay wees nie.

sinode

Foto van die sinodesitting. Hulle is die laaste oorlewende afstammelinge van die dinosaurus subspesie Domlodokus (Dimlodocus in Engels)

PS. Hoekom dra die Pous ‘n rok?

 

Advertisements

10 Comments

Filed under satire

Wat noem jy …

…’n Swaan wat: 

  • die emmer geskop het
  • lepel in die dak gesteek het
  • die houtjas aangetrek het
  • heengegaan het
  • bokveld toe is
  • by die lang boompies lê
  • voete eerste uitgedra is
  • ses voet onder is
  • wurm kos geword het
  • daisies opstoot
  • hemel toe is
  • die tydelike met die ewige verwissel het

swan-lake

‘n Swaan lyk, natuurlik!

 

16 Comments

Filed under Uncategorized

Loch Vishoek …

… Monster!

loch

Ons staan g’n duim terug vir die Skotte nie. Eat your heart out, Nessie!

2 Comments

Filed under Allerlei, photography fotos

Ek sien kolletjies voor my oë!

Pa en ma kolgans op die groot klip (kyk mooi) met elf jong kolletjies in die gras.

Detail in die onderste twee foto’s

spots

spots2.jpg

spots3.jpg

7 Comments

Filed under Allerlei

Klagtes Teen Gordhan Teruggetrek!

Just joking!

shaun

3 Comments

Filed under humor humour, politics, politiek

Spot the difference!

Die Vryheidsfront Plus het ‘n nuwe leier..

Twee Pieters: Groenewald en Mulder.

10 Comments

Filed under politiek

‘n Geskiedkundige dag!

Op hierdie dag, 9 Nov:

 

14 Comments

Filed under politics, politiek

Vroeg ‘smôrens …

… as die haantjie kraai …

vh1

vh2

Gesien vanaf Vishoekstrand.

3 Comments

Filed under photography fotos