‘n Geskiedkundige dag!

Op hierdie dag, 9 Nov:

 

Advertisements

14 Comments

Filed under politics, politiek

14 responses to “‘n Geskiedkundige dag!

  1. Op daai badge lyk dit amper asof hy ‘n reddingsboei om sy nek het. Die wêreld gaan dit nodig hê.

    • Ek dink enige van die twee is ewe sleg vir die VSA – es ook vir die res van die wereld – net op veskillende maniere!

      • Dis waar, dit was nou wraggies ‘n keuse tussen twee euwels. Hoe op aarde hoe hulle hierdie twee uitgekrap het tussen … wat is Amerika se bevolkingsgetal? Ek dink ± 320 miljoen.

      • In die politiek dryf die skuim na bo – met baie min uitsonderings. Hierdie skuim het ‘n gewetenlose ambisie – met die nadruk op gewetenloos.

      • Ons het nou gesit en kyk na die finansiële markte (ons werk in ‘n vorige lewe) en dit lyk maar baie pessimisties. Ek wed jou egter teen volgende week hierdie tyd sal die belangstellings in die Kardashians weer die botoon voer in die nuus. Mense raak gou gewoond aan ‘n lewensstyl – kyk dan hoe lag die Suid-Afrikaners deesdae oor korrupsie; dit het ‘n snaaksigheid geword.

      • Long live the Kardashians ! Kim for president ?

  2. In for a rough ride! Laat ons sien wat gebeur.

  3. Die ou Grieke het geglo dat n mens eers na 70 aan die politiek mag deelneem! PLATO: The Republic.

  4. 😀 to compos or to compos mentis
    9/11 a day to regret
    11/9 a day to forget
    Darem maar ironies dat die muur geval het op die dag wat die een wat die muur wil bou die verkiesing gewen het…

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s