Ek sien kolletjies voor my oë!

Pa en ma kolgans op die groot klip (kyk mooi) met elf jong kolletjies in die gras.

Detail in die onderste twee foto’s

spots

spots2.jpg

spots3.jpg

Advertisements

7 Comments

Filed under Allerlei

7 responses to “Ek sien kolletjies voor my oë!

  1. Hier by ons is net soveel van die raasgatte.

  2. Mij interesseren die golven op de achtergrond meer 🙂

  3. Waar is hulle?Lyk my ek sal ‘n sterker bril moet kry!😂

  4. Oulik. Ons het ‘n broeipaar hier onder by die dam, maar in twee jaar se tyd het ek nog geen kleintjies gesien nie.

  5. skaawagter

    In baievan die ou Egiptiese grafskilderye kom die jagters terug van die Nyl met kolganse as buit. NET DIE KONINGSHUIS KON KOLGANSE EET EN HULLE IS BESKOU AS GESANTE VAN DIE NYLGOD OMDAT HULLE ALTYD N PAAR DAE VOOR DIE VLOED AANGEKOM HET. Daar by jou en in Kaappunt leef hulle in die see en vwei op laagwaterseewiere ;uniek vir sukke varswatervoels. Broei gewoonlik op kranse of hol bome en ook op seerotse. Die kleintjies kan n hoe val oorleef en word uit die nes gestamp. Ek lees nou weer na baie jare “Nils Holgerson se wonderbaarlike reis” deur SelmaLagerloff…aanbeveel!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s