Sinodesitting.

Die kerk het weereens teen gays besluit. Hulle het geen beswaar teen kriminele nie maar gay? Nee, o, nee, nee, nee.

Jy sal in die tronk besoek kry. Jy kan in die dodesel (toe ons nog die doodstraf gehad het) besoek kry – jy moet net nie gay wees nie.

sinode

Foto van die sinodesitting. Hulle is die laaste oorlewende afstammelinge van die dinosaurus subspesie Domlodokus (Dimlodocus in Engels)

PS. Hoekom dra die Pous ‘n rok?

 

Advertisements

10 Comments

Filed under satire

10 responses to “Sinodesitting.

  1. mmmmm…… sommige dinge sal mens nooit verstaan nie

  2. As ek so na die sinodeklip kyk lyk dit my die sinodegangers maak net kak.

  3. Oor die pous se rok–dalk is hy ‘n closet transvestiet?

  4. My mening: dis ‘n finansiële besluit – die lidmate wat tiendes betaal (en die kerk onderhou) het kapsie gemaak; selfs predikante mag van mening verander as hulle sakke geraak word *kruip weg vir klippe wat in my rigting kom*.

  5. Ek sien daai pikkewyne sit so lekker op ‘n klip en skeit. Het Jesus Homself nie gesê: “Laat hy wat sonder sonde is die eerste klip gooi nie?”
    En toe die dissipels Hom vra “Maar wie is my naaste?” het Jesus geantwoord “Almal wat jy om jou sien.” En die tweede grootste gebod na Jy moet die Here jou God Liefhê is mos Jy moet jou naaste liefhê soos jyself.
    So wie is die Kerk om te besluit wie mag en wie mag nie in die kerk inkom nie????
    Sorry tjom dominees/pastoor. Ek kan jou nie ondersteun in jou rebellie nie…

  6. Het feit dat zó weinig mensjes zomaar MOGEN bepalen hoe miljarden gelovigen zich MOETEN gedragen, is on-voor-stel-baar. Vooral omdat zij zich bijna uitsluitend baseren op een hemel en een hel, waarvoor geen enkele aanwijzing bestaat. En dat al sinds duizenden jaren…
    .-

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s