Die ou bene raak styf van die hele dag sit!
Een van drie broeipare tussen Glencairn en Vishoek. Let op die gespikkelde eier tussen haar pote.
Die ou bene raak styf van die hele dag sit!
Een van drie broeipare tussen Glencairn en Vishoek. Let op die gespikkelde eier tussen haar pote.
Filed under Uncategorized
want die maan is van kaas gemaak
Famous, Infamous, and Iconic Images
Een AI Content-only blog
The rise and fall of cosmological hypotheses
marginale blogs van een 75 jarige
The beauty of math; the humor of stupidity.
“Tell me, what is it you plan to do with your one wild and precious life?” Mary Oliver
Earth System Science and Human Evolution
voetnoten bij de actualiteit van een twijfelaar
Laughter is the best medicine
The official bulletin of the artist IMPREINT created to repost excerpts from 'En plein air'.
Literature Discussions and Book Reviews
The Cricket Pages
Because a community is more than just people
'n Webwerf vir die Afrikaanse digkuns
INTERNATIONAL FEDERATION OF INDEPENDENT ROCK ART RESEARCHERS
Welkom by my nuwe "Ons lewe in Paraguay" Blog. Aangesien my vorige blog se spasie my nie toegelaat het om verder daar te blog nie, moes ek noodwendig ‘n ander blog oopmaak.
To be or not to be
A – nee – a jy is dan nog bloed jonk. War kom die ou bene in?
Hehe. Nee, dis nie mý ou bene nie, dis die tobie wat beentjies strek – moeg van die hele dag op die nes sit. Boonop is dit vrek warm – so warm dat die kraaie en die tobies gaap.
Oeps en hier mors ek ‘n waardevolle kompliment! 🙂
Dis nooit gemors nie!