Vuur!

vuur

Veldbrand bo Simonstad.

Advertisements

7 Comments

Filed under Allerlei

7 responses to “Vuur!

  1. Werklik tragies. Wat ek nie kan klein kry nie, is dat ‘n mens willens en wetens daardie vuurhoudjie kan trek nie. Duidelik het hulle nog nooit so ‘n brand beleef of deurleef nie.

  2. Sjoe dit lyk my die Kaap het oral deur geloop met vuur! Is dit “normaal” dat daar so baie brande is? Ek kan nie glo dis alles a.g.v. natuurlike omstandighede nie.

  3. skaawagter

    Nou is daardie berge seker uiteindelik skoongebrand van al die digte indringers; toe ek jare gelede saam met Tut en sy volgelinge daar probeer aliens verwyder het kon ons gladnie die ruigtes van rooikrans en langblaarwattel en port Jackson en verskillende Hakeasoorte bestry of afsaag nie, dit was net te ondeurdringbaar. Dalk nou die enigste kans om die fynbos te herstel as n menigte inwoners hierdie winter gaan saailinge uittrek van die Australiese indringers?

    • Hierdie kant van die berg is daar geen of min indringers. Oorkant (Wes van ons) is daar baie maar die natuurbewaringsspanne het heelwat uitgeroei. Dis ‘n byna verlore saak waar privaatgrond grens aan TBNP en vervuil is.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s