Volstruise in die voortyd.

Jarre gelede moes daar volstruise geboer het op die grasveld hier naby ons. Dalk onthou jy dat ek al vertel het van die orgideë wat hier groei?

Die volstruise moes hier gewees het vóór Jan van Riebeeck, Klipdrift en Simon van Distell.

Hieronder is ‘n foto as bewys van die volstruise se teenwoordigheid. Dis duidelik dat hier ‘n klein volstruisie besig is om op te kom. Ek sal die saak dophou en die groei hier rapporteer.

Watch this space!

volstruis

(Néé, ek is nié deel van die Klippies-en-Coke-Kartel nie)

Advertisements

9 Comments

Filed under Allerlei, humor humour

9 responses to “Volstruise in die voortyd.

  1. Ou Dog het ‘n veertjie geplant toe dog hy daar gaan ‘n hoender (volstruis) opkom.

  2. monicahaddad01

    Ek glo elke woord wat jy hier sê, ek wonder of volstruise agter die orgidee’s aan was……dit was dalk ‘n spesiale lekkerny.

  3. Hulle kom bo stert eerste? Ja, ek ken goed dat hulle die kop begrawe, maar …

  4. Kan mens dalk in daai hopie grond ‘n R100 noot indruk?

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s