An Irishman walked into a bar …

Nee, hierdie is nie die gewone kroeg grappie nie, maar wel ‘n tipies tradisionele Ierse optrede – oftewel die soort optrede wat ons (rassisties) met Iere vereenselwig.

fire

In navolging van die “groen” doelwit om hernubare energie aan te moedig, het die Iere besluit om die verbranding van hout vir verwarming te subsidieer. Besighede is 160 Britse Pond (BP) aangebied vir elke 100 BP wat hulle aan hout-brandstof bestee.

Die gevolg: Besighede en boere verbrand nou hout om enige plek te verwarm – selfs leë skure.

‘n Makliker manier om geld te maak is moeilik om te versin.

Lees meer hier.

Advertisements

9 Comments

Filed under aardverwarming, climate change, global warming, humor humour, klimaatverandering, Renewable Energy, Sustainable Energy

9 responses to “An Irishman walked into a bar …

  1. Seker en begorrah, dis mal.

  2. Asof verbranding van hout nie ook skadelike gasse vrystel nie!!

    • Dit is juis die ironie! Daar word baie skadelike gasse en “particulates” vrygestel terwyl die gas wat hulle wil beperk, die enigste onskadelike gas is, nl. CO2. En het jy gelees oor Drax? Die kranksinnigheid daarvan kan ‘n normale mens nie uitdink nie.

      • Stuur vir my ‘n skakel van Drax asb.Ek lees altyd by Paul Homewood en bly so op hoogte van die hele bedrogspul van CO2 wat so skadelik is.Ongelukkig begin die Carbontax in Suidelike Afrika ook kop uitsteek.Manlief se vorige maatskappy waar hy gewerk het(hy is nou afgetree)moes twee weke terug miljoene betaal om in Namibie in te gaan met vier reuse vragmotors wat vir Tsumebmyn bestem was.Dis die eerste keer wat dit gebeur het.Hulle het nie daarvoor begroot nie en was heel onkant gevang.Iemand maak afskuwelik geld uit hierdie “hoax”

      • Dit is beskryf in die skakel hierbo. Maar hier is die uittreksel:
        2. The “Biomass” Farce
        On a much grander scale is the sad story of Drax in Yorkshire: until recently the largest, cleanest and most modern coal-fired power station in Europe, supplying 8 per cent of Britain’s electricity. When in 2010 fossil-fuel power stations began to be squeezed by George Osborne’s “carbon tax”, intended to make them increasingly uneconomical, Drax decided to spend £700 million on converting its giant boilers to “biomass”, burning wood. For the three already converted, instead of being “carbon-taxed”, Drax now receives a whopping subsidy under the “renewable obligation” worth nearly £500 million a year.

        But what has made this really shocking is that most of the 7.5 million tons of wood Drax uses each year is being shipped from the south-eastern states of America, where 4,600 square miles of forest are annually being felled, to be turned into wood pellets for burning 4,000 miles away in Yorkshire. Scientific studies have shown not just that much of this is virgin forest, uniquely rich in wildlife, but that, far from saving CO2, the whole process, including production and transporting of the pellets, has been estimated to result in emissions actually much higher than if Drax was still only burning coal.

      • O ja ek het daarvan gehoor.Dis absoluut skreiend!En mense besef nie hoe word almal om die bos gelei nie😳

  3. Ooit werd mij verteld dat Ierland vol met bossen stond. Juist door het stoken is het hout verdwenen.
    Al zal er vast ook wel veel turf gestookt zijn.

    Ja, beide zijn niet echt schone brandstoffen.

    Duurzame groet,

  4. Ja, ook hier in België hebben ze even geopteerd om biomassacentrales te subsidiëren. Toen verdwenen plots alle struiken en bomen op openbaar domein. Een soort zichzelf sponsorende overheid denk ik. Ondertussen is biomassa een beetje uit de gratie denk ik.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s