Monthly Archives: February 2017

Wildlife on Fish Hoek Beach

wildlife1.jpg

wildlife2.jpg

 

Advertisements

2 Comments

Filed under humor, humor humour, humour, photography fotos

Vir die Sterrekykers

Globular Clusters.

Hierdie een is met die blote oog sigbaar by die V & A Waterfront in Kaapstad. ūüôā

globular

Daar is een ander so ‘n globular cluster¬†waarvan ek weet wat jy met die blote oog op ‘n donker nag kan sien en di√© is gele√ę in die sterrebeeld Centaurus. As jy die Suiderkruis kan vind, sal jy Centaurus maklik kan uitken. Probeer gerus. Die globular cluster hier is bekend as Omega Centauri. Sterre in sterrebeelde word gelys in orde van helderheid. So is Alpha Centauri¬†(ook bekend as Proxima Centauri) die helderste ster in die Centaurus beeld – een van die Suiderkruis se wysers. Dit is ook die naaste ster aan ons – so ongeveer 4.25 ligjare verwyder.

Met die blote oog is Omega Centauri net ‘n dowwe sterretjie maar selfs met ‘n gewone verkyker sien jy dat dit nie net die ligpuntjie van ‘n ster is nie. Deur ‘n behoorlike teleskoop lyk dit so:

omega_centauri_by_eso

Talle sterre is vernoem deur Arabiese sterrekundiges. Kyk na die lys hier.

Aangesien dit nou donkermaan is, is vanaand ‘n goeie geleentheid om die sterre te bekyk.

5 Comments

Filed under Astronomie, Astronomy, Sterrekunde

Aai Aai …

kraai

6 Comments

Filed under Allerlei

Different Points of View

viewpoints

Vishoekstrand.

 

9 Comments

Filed under photography fotos

Afwagting.

fire-wk

Afwagting

Hulpeloos en redeloos
Wag hulle op die Kaptein.

Dorstiges na kennis
Wag op die re√ęn.

Filosowe en misantrope
Wag op Godot.

Gelowiges en twyfelaars
Wag op die Here van Psalm 130.

Maar ons digters en sondaars
Wag (sto√Įes) op die vuur.

 ©vuurklip 24 Januarie 2017.
n.a.v. ‘n werk van William Kentridge.
Dit stel ‘n dennebol voor met die titel
Waiting for the fire” soos gesien in
die Goodman Gallery.
Kentridge is een van die belangrikste
kunstenaars van ons tyd.

2 Comments

Filed under gedigte, poetry

Eendag…

… gaan ek nog hier ‘n biertjie drink. Ek moet net uithou!

perseverance

Besoek die taverne hier.

3 Comments

Filed under Allerlei, humor humour

Mount Everest is aan die verdwyn!

scared

En dis Global Warming se skuld!

Onthou, jy het dit hier eerste gelees.

Jy weet teen die tyd al dat seevlakke besig is om te styg as gevolg van jou slegte gewoontes en jou f√ī-by-f√ī en jou DSTV en jou Justin Bieber CD’s

Ek hoop jy voel behoorlik skuldig oor die skade wat jy aan jou kleinkinders en agterkleinkinders en agteragterkleinkinders berokken. Skaam jou.

Dit het sopas aan die lig gekom dat Mount Everest se hoogte bo seespie√ęl steeds minder word as gevolg van die smeltende ys ooral oor die w√™reld – selfs die ys wat smelt in jou Klippies-en-Coke dra by tot die STYGENDE SEEVLAKKE.

Kyk net hier wat alles deur die Katastrofiese Aardverwarming veroorsaak word. Dit strek van Acne tot Yellow Fever.

Koes!

16 Comments

Filed under aardverwarming, global warming, humor humour, katastrofes, klimaatverandering, satire

See toe!

Hand aan hand,
Op Vishoek strand!

swem

2 Comments

Filed under Allerlei

Wat is dit?

Ken jy die vo√ęltjie? Ek kry dit n√™rens in my 1975 Roberts nie. Hulle kuier dikwels hier rond.

onbekend

5 Comments

Filed under Allerlei

Kellog Lepels

In die 50’s van die vorige eeu, het Kellogs Cornflakes lepeltjies van vlekvryestaal aangebied. Ons kon ‘n koepon instuur saam met ‘n posorder ter waarde van 2/- (twee sjielings).

lepels

kellogs

1 Comment

Filed under Allerlei