Wat is dit?

Ken jy die voëltjie? Ek kry dit nêrens in my 1975 Roberts nie. Hulle kuier dikwels hier rond.

onbekend

5 Comments

Filed under Allerlei

5 responses to “Wat is dit?

  1. Lyk vir my dis ‘n Rooibeksysysie (common waxbill). Het hulle rooi of oranje op die maag?

  2. Geen idee. En ondertussen zie ik een interessant “tableau” in je header staan. Nighthawks.

Leave a reply to bentenge Cancel reply