One flew over …

leoOn second thoughts, One ís …

Hier regs is die man wat vir ons sê:

  • Gebruik minder fossielbrandstof
  • Moenie vleis eet nie
  • Vlieg minder
  • Ry ‘n elektriese motor
  • Stop aardverwarming
  • Lewe spaarsamig
  • Minder kinders

Maar wat doen hy self, buiten die privaat vliegtuie, wêreldtoere, luukse seiljagte, reuse wonings, wat doen hy?

Hy en ‘n paar van sy mede celebs vlieg ‘n, wait for it, ‘n Wenkbroustilis (ja, wragtag) ‘n Wenkbroustilis vanuit Australië na Hollywood om sy wenkbroue op te maak. Sy wenkbroue.

Lees die storie hier.

Persoonlik gee ek nie ‘n hel om wát hy met sy biljoene doen nie, maar om vir ons te wil voorskryf hoe om te lewe sonder om self sy voorskrifte na te volg is huigelary van die hoogste orde.

You couldn’t make it up – no wait – it’s all about make-up.

 

 

Advertisements

18 Comments

Filed under climate change, global warming, klimaatverandering, politiek, religion, Renewable Energy, satire, Sustainable Energy

18 responses to “One flew over …

  1. Eendag as ek groot is gaan ek ‘n wenkbrou stilis word. Dink net dan sê Cobus Robinson nee die geheime stem van Dis my geheim Abrie is ‘n wenkbroustilis uit Afrika

  2. Moenie maak soos ek maak nie, maak soos ek sê?

  3. “Huigelary van die hoogste orde” – hoor hoor! Ek kyk af en toe Fox News waar Bill O’Reilly en Sean Hannity gereeld te velde trek teen Hollywood se valsheid en die sterre se totale disconnect met die werklikheid waarin die res van ons leef. Overpaid spoilt brats wat graag voorskryf hoe dinge gedoen moet word. Dis nodig om hierdie soort huigelary uit te wys.

  4. Hierdie mense is so leeg,hulle besef dit nie eers nie.Magtag,miljoene sterf van honger en armoede en dan bekommer jy jou oor jou wenkbroue…D..E..K..A..D..E..N..T!!!

  5. So much eyebrow frowning in Hollywoord, and the nearest specialist lives in Sydney? Looks bad in case of an emergency…

  6. A, maar watter hemelse wenkbroue … 😈

  7. Hy werk nog aan sy voornemens.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s