New Boardgame!

Vuurklip beplan om gou skatryk te word, danksy hierdie nuwe board game.

Ryker as Khulubuse en Cyril tesame.

Ons is nog in die ontwerp fase en jy mag deelneem aan die verwagte Winste (met ‘n hoofletter W).

Enige voorstelle om onderstaande aan te vul, is welkom. Om deel te neem moet jy R1000 onmiddellik in my bankrekening by ABSA inbetaal. Jou bydrae maak jou geregtig op 1000 aandele in die te stigte maatskappy. Bank details op aanvraag.

monopoly

Here are some of the squares and/or cards.

  • Lotsa get out of jail free cards.
  • Get another Nkandla.
  • Buy a president.
  • Get another government contract.
  • Become a consultant to the SABC
  • Get redeployed with promotion.
    Go to Nkandla.
  • Buy two new BMW’s.
  • Food parcels to buy Votes.
  • Create 100 fake social grant recipients
    with your account number.
  • Take a shower. Pass GO.
  • Buy a Treasury.
  • Buy the Cape Times.
  • Radical Economic Transformation:
    Take R10,000 from Pick & Pay
  • Become the Finance Minister.
    (For a weekend).
  • Get a 1 Million Zupta kickback.

Ek be-oog om Zapiro te kry om die game se charms te maak:
monopoly2

Moenie uitstel nie. Stuur jou bydraes Nou. NOU Dadelik.

Hierdie aanbod sluit op 1 April 2017, en dis nie ‘n grap nie!

Advertisements

12 Comments

Filed under humor, humor humour, humour, monopoly boardgame, politics, politiek, satire

12 responses to “New Boardgame!

  1. Jammer maar ek moet lag!

    • Nee, man. Moenie sug nie. Dis ‘n opportunity!

      • Voor attractieve financiële ondernemingen ben ik altijd te vinden. Toevallig is het saldo van mijn bankrekening vandaag meer dan de tegenwaarde van 1.000 Rand, maar in het land waar ik woon, zijn privé geldtransfers naar het buitenland zó uitzonderlijk dat zij slechts worden uitgevoerd op de eerste dag van elke maand. De eerstvolgende maand begint echter op een zaterdag. Wat jammer!

      • Da’s effe pech hebben, hé?

  2. Slegs beskikbaar in Suid-Afrika.

  3. Vuurklip, ek het klomp vrae. As mens meer as ZAR1000 deposit, vermeerder jou kanse dan om vinniger ‘n kickback (penguin handshake) te kry? M.a.w. hoeveel shares moet ek koop om van myself die volgende Des van Rooyen te maak? Of dalk selfs Brian Molefe of as die game regtig goed is dalk Patrice Motsepe? Het jy Gupta-support vir die game? Kan mens die game in Saxonwold speel? (In die shebeen daar, natuurlik!)

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s