Monthly Archives: April 2017

UFO’s

Vreemde Vlieënde Voorwerpe!

ufo-1

Op Vishoek strand.

ufo-2

Blouvalk.

ufo-3

‘n Vaal Jangroentjie.

11 Comments

Filed under humor, humour, photography fotos

Wolf, wolf …

… hoe laat is dit?

spore

Tien voor twee!

9 Comments

Filed under humor, humor humour, humour, photography fotos

Implosion!

  • Die Ekonomie
  • Die Regspraak
  • Die Demokrasie
  • Die Reënboognasie

implosion.gif

3 Comments

Filed under politics, politiek, satire

Wat sal Zuma sê?

zuma-vingerWat sou Zuma sê van die sheep in wolves’ clothing ? (sien vorige blog inskrywing)

  1. Soos Denis Healey vir Geoffrey Howe gesê het:
    It’s like being savaged by a dead sheep.
  2. Of Winston Churchill oor Clement Attlee:
    A sheep in sheep’s clothing.

2 Comments

Filed under politics, politiek, satire

Fairy Tales!

sheep-wolf

Sheep in wolves’ clothing?

sheep

(#1 Must Go)
Cyril, Gwede and Zweli
(Sorry, #1)

6 Comments

Filed under politics, politiek, satire

Tjaila!

vloot

Dis 15:30 op ‘n Donderdag middag. Op die foto sien jy die tou motors vanaf Simonstad rigting Vishoek.

Vlootpersoneel pak blykbaar vroeg op – en nie net op Donderdae nie.

Maar, nou ja. ‘n Mens kan hulle seker nie kwalik neem nie. As die skepe nie op see kan wees nie, is daar seker nie veel vir matrose om te doen nie?

Ek lees op BizNews dat net een van ons duur Duitse fregatte behoorlik operasioneel is. Verder het een van ons nuwe duikbote haarself te pletter geloop teen die seebodem terwyl ‘n tweede se batterye vernietig is toe daar ‘n elektriese kabel verkeerd (!) ingeprop is. (Nie eers my elektriese skeermes kan ‘verkeerd’ ingeprop word nie!)

As ek moet glo hoeveel van ons vliegtuie buite diens is, sal dit my nie verbaas as daar net sulke toue motors vroegmiddag al die lugmagbasis verlaat nie. Lees hier en hier.

6 Comments

Filed under politics, politiek, satire

This is how much I care …

… about “Junk Status

zuma care

4 Comments

Filed under politics, politiek, satire

How many …

… Guptas are needed to change a light bulb?

bulb

None! They get the SA Government to do it!

(And the Gupta lackeys are so busy with the light bulbs that the rest of the country’s  infrastructure is falling to pieces)

2 Comments

Filed under humor, humour, politics, politiek, satire

What do you call …

… a depressed Polar Bear?

polar bear

A Bipolar Bear of course!

 

3 Comments

Filed under humor, humour

Breaking News!

trumpVolgens ‘n betroubare bron word verneem dat Donald Trump wil ingryp om ons ekonomie te beskerm teen “State Capture”

President Trump is glo besorg dat Suid Afrika polities en ekonomies so gedestabiliseer sal word dat die hele Afrika suid van die Sahara nadelig geaffekteer sal wees en duisende addisionele immigrante na die VSA sal lok.

Aldus SAPA/Reuters

17 Comments

Filed under humor, humour, politics, politiek, satire