Tjaila!

vloot

Dis 15:30 op ‘n Donderdag middag. Op die foto sien jy die tou motors vanaf Simonstad rigting Vishoek.

Vlootpersoneel pak blykbaar vroeg op – en nie net op Donderdae nie.

Maar, nou ja. ‘n Mens kan hulle seker nie kwalik neem nie. As die skepe nie op see kan wees nie, is daar seker nie veel vir matrose om te doen nie?

Ek lees op BizNews dat net een van ons duur Duitse fregatte behoorlik operasioneel is. Verder het een van ons nuwe duikbote haarself te pletter geloop teen die seebodem terwyl ‘n tweede se batterye vernietig is toe daar ‘n elektriese kabel verkeerd (!) ingeprop is. (Nie eers my elektriese skeermes kan ‘verkeerd’ ingeprop word nie!)

As ek moet glo hoeveel van ons vliegtuie buite diens is, sal dit my nie verbaas as daar net sulke toue motors vroegmiddag al die lugmagbasis verlaat nie. Lees hier en hier.

Advertisements

6 Comments

Filed under politics, politiek, satire

6 responses to “Tjaila!

  1. Ai tog…vaarland verander in moerland!

  2. Neeee man hulle het gaan voorberei vir Vrydag se optog?

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s