The 97% Climate Consensus

97% of climate scientists will fail this test!

puzzle

Weet jy wat is die antwoord?

Advertisements

19 Comments

Filed under aardverwarming, climate change, global warming, humor, humour, klimaatverandering, satire

19 responses to “The 97% Climate Consensus

  1. Sug. Ek kry die stupid goed so baie op my Facebook, dan val ek maar elke keer soos ‘n nat moegoe daarvoor en doen maar die sommetjies.
    Nee sies man! Plak eerder foto’s van die president in die stort…
    Nee wag. Ek trek maar weer eerder die som-pompie nader…

  2. Ek het hom, dink ek, maar wil nie die spanning bederf nie! Leidraad–die eerste twee plusse is die antwoord. Put that in your pipe and smoke it!

  3. Ek het die antwoord, maar ek is nie ‘n ‘climate scientist’ nie. Dus is dit vir my moontlik om die verskil tussen woud en bome te sien.

  4. Mmmm ek dink ek het ook die antwoord, maar ek het alweer ge”crook” om daar uit te kom. Kan mos nie uit my kop uit onthou hoeveel 1+1 is nie.

  5. Syfers was nooit my sterk punt nie😜

  6. Mijn redenatie zegt dat het antwoordt 34 is.
    Als ik dit juist heb, is dan het resultaat van de volgende optelling:
    82 + 93
    gelijk aan 209 ?
    [de feitelijk optelling, 175, plus de voorgaande uitkomst, 34?

    Aan zulke raadseltjes doe ik alleen mee als ik de “truc” in minder dan vijf minuten doorzie.
    .-

  7. Laat ek ook maar ‘n antwoord waag 45 en as ek verkeerd is is ek (volgens die aanname wat gemaak word) darem deel van die massas. Volgens my le die oplossing in die antwoorde en nie in die som nie, behalwe dat 4+7 uitgelaat is en dit in ag geneem moet word om by regte antwoord uit te kom

  8. Pingback: The 97% Climate Consensus – Update | vuurklip

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s