Vir die Bierdrinkers.

(en vir Lewies)

pis-bier

‘n Deense brouery gebruik nou urine om gort te bemes (!) waarvan hulle dan bier (‘n Pisner) brou.

Ek dink hulle kan die hele proses short circuit deur die bier direk van urine te brou.

Dink net hoeveel moeite dit jou niere sal bespaar! Die bier is mos al klaar geprosesseer?

PS.
Baie liters CO2 sal so bespaar word. Die warmistas sal mal wees hieroor.

Advertisements

13 Comments

Filed under climate change, global warming, humour, klimaatverandering, satire, Sustainable Energy

13 responses to “Vir die Bierdrinkers.

  1. Nee man, nou gaan ek twee keer moet dink voor ek ñ sluk van manlief se bier vat. Want sê nou net…

  2. Haha! Dit gee nuwe betekenis aan die dronkmansliedjie “Lekker gepiepie maar nie poepdronk nie!”
    (Dankie vir die verering!)

  3. Haha dis kostelik!Ek is nogal nuuuskierig om te sien wat Lewies gaan sê!

  4. eeeeuuuuwwwww… aan die ander kant het al gewonder of mens nie bransdstof van urine lan maak nie – dis oorvloedig beskikbaar

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s