Dit Reën!

Advertisements

20 Comments

Filed under Allerlei

20 responses to “Dit Reën!

  1. Hoera vir julle…ek hoop dit val sterk!,

  2. En reën dit, jislaaik ek moes lankal die boorgat laat doen het 🙂

  3. Bly om dit te hoor … lees! Nog nie hier nie. Geen teken daarvan.

  4. Ek is so bly! My seun het nou-net bevestig dat dit lekker reën daar in die noordelike voorstede.

  5. skaawagter

    …die soet stil genade van die reen…

  6. So ‘n skrikmakertjie hier, hoop op meer teen Woensdag.

  7. skaawagter

    Al wat ek kan onthou is die eerste twee reels van Vroegwinter “Nou le die aarde nagtelank en week in die soet stil genade van die reen…”jy is seker reg! plaas asb die hele gedig?

    • Winter

      Nou lê die aarde nagtelang en week
      in die donker stil genade van die reën,
      en skemer huise en takke daeliks bleek
      deur die wit mistigheid en suising heen.
      Dis alles ryk en rustig van die swaar
      geheime wasdom wat sy paaie vind
      deur warm aarde na elke skeut en blaar,
      en ver en naby alles duister bind
      in vog en vrugbaarheid en groot verlange;
      tot ons ’n helder middag skielik sien
      die gras blink, en die jong graan teen die hange,
      en weet dat alle rus die lewe dien:
      hoe kon ek dink dat somer ryker is
      as hierdie groei se stil geheimenis?
      N P van Wyk Louw

  8. Ek het Saterdag ‘n watertenk gekoop en installeer net betyds vir die reen 🙂 . Maar eers het die watertenk voor aankomende verkeer in pad beland! Miskien blog ek nog daaroor…
    Ek het ook hierdie gedig in in my post oor Sutherland gebruik (NP en sy Broer W.E.G was daar op skool.
    https://abriejoubert.wordpress.com/2016/06/13/sneeu-en-ys-in-sutherland/

  9. skaawagter

    Baie dankie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s