Monthly Archives: January 2018

Die “ware” betekenis …

Hieronder is vandag se inAccuweather weervoorspelling vir ons omgewing soos gesien op my Saamsing selfoon..

Na jare se waarneming was dit tot onlangs vir my onmoontlik om ‘n verband te vind tussen die verwagte persentasie reën en die reën wat werklik uitgesak het.

Maar nou het die lig vir my opgegaan. Daardie % teken is nie ‘n persentasie nie, néé, dit dui aan die aantal druppels reën wat gaan val.

Met vandag se voorspelling van 7% reën, met geen reënwolk in sig nie, is dit dus redelik om te verwag dat sewe druppels sal val.

Hou vir ons duim vas.

accuweather

En daardie Mary Poppins sambreeltjie is verdere bevestiging dat die voorspellings bloot fantasie is!

Advertisements

8 Comments

Filed under humor, humour, satire

Via Appia

No, not the Via Appia but the Via Formica and it does not lead to Rome, it’s just a local ant highway.

The ants remove obstacles so they can travel more efficiently.

ant-hiway

 

11 Comments

Filed under Allerlei, photography fotos, Science

Reflections on Antimatter

Why does this photograph remind me of Paul Dirac?

gulls

… for every particle there exists a corresponding antiparticle, exactly matching the particle but with opposite charge … See here

Leave a comment

Filed under humor, humour, Physics, Uncategorized

That which we do not remember

kentridge

William Kentridge

That which we do not remember

gedane sake het geen keer,
woorde eens geuiter
keer nimmer weer.

herinnering aan sondes begaan
bly ons by
en sal nooit vergaan.

maar die alledaagse sleur
van sorg en wroeg
vir ons daaglikse brood
is gou vergete
en laat geen spoor.

© vuurklip 7 Januarie 2018
The evil that men do lives after them,
The good is oft interred with their bones.
William Shakespeare: Julius Caesar

Daar is ‘n besondere uitstalling van William Kentridge getitleld “That which we do not remember” by die Goodman Galery in Woodstock, Kaapstad. ‘n “must see“!

2 Comments

Filed under art, gedigte, kuns art, poetry