Wat het twee pote en vier vlerke …

… en kan vlieg?

 

 

 

 

raaisel

Twee Kolganse!

Advertisements

7 Comments

Filed under biology, humor, humour

7 responses to “Wat het twee pote en vier vlerke …

  1. Nijlganzen. Die zijn ver van huis.

  2. Ek wonder wat het met hulle ander bene gebeur en hoe die tweetjies bymekaar uitgekom het? En leun hulle teen mekaar om te kan loop? Amper soos daai 3been sakresies van kindertyd

  3. Hulle is net te pragtig

  4. skaawagter

    Kolganse wat by die see wei en broei is uniek aan die skiereiland suid van Vishoek

  5. skaawagter

    Aanbid deur die Egiptenare wat geglo het dat hullenet deur die Faraos geeet mog word, verskynop baie van die grafskilderye, het altyd n paar dae voor die vloedwater aangekom, oorsprong vann die syfer 2 omdat hulle altyd in pare voorkom, maak op rotslyste of geboue nes en die kleintjies val hoog sonder skade, beskryf deur die piramide-ontdekkers! Hoop jy het lekker verjaar?

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s