Spookasem!

cottoncandy

Die nuutste foefie – oorgewaai soos vele ander van die VSA!

Jirre, as ek druiwe koop, wil ek druiwe hê wat soos druiwe smaak.

Ek het op laerskool al spookasem ontgroei.

Advertisements

9 Comments

Filed under Allerlei

9 responses to “Spookasem!

  1. Waarschijnlijk zijn ze duurder dan de “gewone” witte druiven en daarom geven ze er een andere naam aan. Klopt dat?
    Hier wordt een zogenaamd kabeljauw haasje verkocht voor een meerprijs ten opzichte van de kabeljauw filet en het blijkt exact hetzelfde te zijn.

  2. Sal nie vreemd wees as hulle wyn daarvan maak nie. Wyn het mos subtiele nuanses van moerbeie, bloubessies, gekneusde gras en allerhande ander smake wat fokol met die smaak van druiwe uit te waai het nie.

  3. Regtig waar, ek ook. Waatlemoen moet soos waatlemoen smaak en koffie soos koffie. Ek drink wel graag gegeurde tee.

  4. skaawagter

    Dis nou n klassiieke geval van suur druiwe, In die de Doorns vallei skakel meeste boere nou oor na die nuwe cultivars wat gesog is op die uitvoermark veral na China en die Midde-Ooste. Die trossies hoef ook nie uitgedun te word nie en die raklewe is baie langer sonder chemikaliee. Sal vir jou n paar Catawba-stokkies bring hierdie winter, smaak nog soos regte outydse druiwe!

    • Glippertjies? Ja, maar die spreeus oes lank voor druiwe ryp is. Ons priëel in Rondebosch het in al die jare net die spreeus bevoordeel – en hier agter die muesli gordyn het ons nie plek vir ‘n priëel nie …

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s