Monthly Archives: June 2019

Trappe van Vergelyking (I)

daDom, Dommer, DA

Die linkerhand weet nie wat die regterhand doen nie.

Aan die een kant, wil hulle die Public Protector (PP) uitskop weens onbevoegdheid. Daar is genoeg hofsake teen haar om hierdie poging te steun.

Aan die ander kant, lê hulle ‘n klag by die (einste onbevoegde) PP oor beweerde Bosasa donasies aan Cyril se veldtog om president van die ANC en gevolglik die president van SA te word. En dit tewyl die DA die PP as onbevoeg beskou?! Praat van politieke opportunisme!

Dis seker ‘n redelike strategie om die PP te gebruik om van ‘n opponent ontslae te raak. Maar wat kan hulle só bereik? Sê nou net hulle raak van Cyril ontslae met PP se hulp.

Wat dan?

Daar is geen kans dat kortbroek Malusi en die kortsigtige DA hierby kan baat nie. Die ANC staan nog te sterk en die DA loop ver agter.

En wie dink die DA sal Cyril opvolg? Mabuza, Ace, Dlamini-Zuma, Duarte, Mantashe? En één van hulle sál die opvolger wees – and then it’s back to square one and Zim/Venezuela here we come – nog vinniger as onder Cyril.

‘n Nagmerrie.

 

Advertisements

4 Comments

Filed under politics, politiek

The PRASA/Metro Rail Way!

One guy high on the ladder painting.

4 Others watching!

2 Comments

Filed under humor, humour, satire

You always need a Plan B!

In the event that Ace wins the Race …

Here is Plan B: the Bric-à-Brac store in Fishhoek!

cyril

Read this book to get to know Ace!

 

5 Comments

Filed under humor, humour, politics, politiek, satire