Trappe van Vergelyking (I)

daDom, Dommer, DA

Die linkerhand weet nie wat die regterhand doen nie.

Aan die een kant, wil hulle die Public Protector (PP) uitskop weens onbevoegdheid. Daar is genoeg hofsake teen haar om hierdie poging te steun.

Aan die ander kant, lê hulle ‘n klag by die (einste onbevoegde) PP oor beweerde Bosasa donasies aan Cyril se veldtog om president van die ANC en gevolglik die president van SA te word. En dit tewyl die DA die PP as onbevoeg beskou?! Praat van politieke opportunisme!

Dis seker ‘n redelike strategie om die PP te gebruik om van ‘n opponent ontslae te raak. Maar wat kan hulle só bereik? Sê nou net hulle raak van Cyril ontslae met PP se hulp.

Wat dan?

Daar is geen kans dat kortbroek Malusi en die kortsigtige DA hierby kan baat nie. Die ANC staan nog te sterk en die DA loop ver agter.

En wie dink die DA sal Cyril opvolg? Mabuza, Ace, Dlamini-Zuma, Duarte, Mantashe? En één van hulle sál die opvolger wees – and then it’s back to square one and Zim/Venezuela here we come – nog vinniger as onder Cyril.

‘n Nagmerrie.

 

Advertisements

4 Comments

Filed under politics, politiek

4 responses to “Trappe van Vergelyking (I)

  1. Dit is so – dink aan die ‘dream city’ van Ramaphosa en droom lekker vanaand 🙂

  2. ‘n Fokop is besig om te gebeur.

  3. Pingback: Trappe van Vergelyking (II) | vuurklip

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s