Monthly Archives: July 2019

Leftovers!

Op ‘n naburige grasveld het ons ‘n aantal rotse. En hier, op een van die rotse is daar die oorblyfsels van wat waarskynlik ‘n veldmuis was.

‘n Dybeen en twee ribbetjies – met nog ‘n bietjie rooi vleis daaraan.

Waarskynlik die prooi van die plaaslike rooivalk – wat jy hier kan sien.

mouse

Advertisements

9 Comments

Filed under Allerlei

a Visual Metaphore …

Gesien in Simonstad by die Royal Alfred Gemeenskapsaal.

map-1

‘n Stuk pleister wat van ‘n muur afgebreek het laat ‘n beeld van die gefragmenteerde politieke situasie in ons land en die benarde ekonomiese toestand. ‘n Gevolg van die Zuma era en die stryd om Cyril tot ‘n val te bring.

map-2

8 Comments

Filed under politics, politiek

Trappe van Vergelyking (II)

'If you shoot your foot off don't coming running to me.'

In ‘n vorige pos het ek gesê: Dom, Dommer, DA.

Daar kom nou nóg ‘n trap by: Dom, Dommer, Domste, DA.

In die Daily Maverick lees ons dat die DA beheerde munisipaliteit van Kaapsted nou hawelose straatmense beboet!

The City of Cape Town has been called out for enforcing a by-law that enables street dwellers to be fined. Daily Maverick discovered that the outrage over fining people who can’t afford to pay has overshadowed the day-to-day issues of the homeless and the need for more creative social development solutions.

Behalwe dat die grondelose ongevoeligheid teenoor die armstes blootstel, staan dit gelyk aan hoogs onnosele politieke selfmoord.

fines

3 Comments

Filed under politics, politiek

Saam in die Lewwetrie!

‘n Mens sien die weirdste goed!

Hierdie een is by die publieke toilette by Vishoekstrand.

schist

Progress together? Does that mean taking the p1ss or just talking sh1t?

2 Comments

Filed under humor, humour, satire

Tref-en-Trap

Naby Vishoek.

Muskeljaatkat (Cape Genet)

genet

6 Comments

Filed under Allerlei

Toevallig raakgesien by …

Takealot.

Maar hoekom koop die manne (vroue?) sulke jackets saam met nappies?

takealot

6 Comments

Filed under humor, humour