Leftovers!

Op ‘n naburige grasveld het ons ‘n aantal rotse. En hier, op een van die rotse is daar die oorblyfsels van wat waarskynlik ‘n veldmuis was.

‘n Dybeen en twee ribbetjies – met nog ‘n bietjie rooi vleis daaraan.

Waarskynlik die prooi van die plaaslike rooivalk – wat jy hier kan sien.

mouse

Advertisements

9 Comments

Filed under Allerlei

9 responses to “Leftovers!

  1. Dit is interessant. Ek glo nie dat die Rooivalk so baie sal agterlaat nie – meskien was dit wel ‘n laksman.

  2. Kyk nou hoe mors die man met goeie vleis!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s