Prysvraag

Vuurklip is maar stillerig so met die lockdown saam maar een van ons geagte ministers het hom laat wakker skrik en hom herinner aan die onderstaande staatsdepartement.

Die vraag aan jou is:
Watter minister laat jou dink aan the Ministry of Silly Walks?
Hint: Hy het te doen met t-shirts en cropped pants.
Prys: Die eerste korrekte antwoord kry ‘n virtuele bottel wyn.
(ongelukkig word regte bottels wyn uitgevoer)

Terloops: Jy kan stewels koop maar nie veters nie, ‘n selfoon maar nie ‘n simkaart nie, crocs maar nie flip-flops nie.

PS:
Jy moet jou Silly Walks beperk tot die ure tussen 06h00 en 09h00!!

9 Comments

Filed under humor, humour, politics, politiek, satire

9 responses to “Prysvraag

  1. You have MADE my morning!

  2. Iemand het my vertel
    Daai minister in tel
    Is die einste Ebrahim Patel
    Die arme hel.

  3. Sug… selfs “salig is die armes sonder verstand” is nie van toepassing!

  4. Ek het te laat hier aan gekom. “Ek is jaloers op Lewies se virtuele bottel wyn” Mymer ek vir myself. Daardie 3 uur beperking maak my gat lam. Ek ry fiets – die 5km radius ook! gelukkig weet ek nie hoe ver 5km radius is nie want ek ry mos nie in reguit lyn nie… Maar met die dat die 5km my gat lam maak voel dit ten minste asof ek langer as 3 ure op ‘n fiets was! As ek daarby uitkom post ek iets oor pastimes – fietsry

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s