Winterson

winterson
Teen die suidelike hang
Duur die winters ekstra lang.
En die Son se trae gang
Laat ons na somers terugverlang.

©vuurklip
6 Julie 2020

 

9 Comments

Filed under gedigte, poetry

9 responses to “Winterson

  1. Wat mooi woorde! Ek sien uit na die somer.

  2. Én foto, én tekst -> verlangend mooi…
    Lie(f)s.

  3. Mmmmmm… ons verlang altyd na wat kom.

  4. Veral in die komende paar dae se reën. Sien Twaterskloof was vanoggend al 59% 10% meer as selfde tyd verlede jaar
    Mooi woorde en ritme

  5. Mooi gediggie. Die winter in die Kaap is eintlik vir my ‘n lekker tyd van die jaar, maar daar moet darem tussen die koue fronte ‘n blaaskans wees.

  6. Mooi gezegd! En amusant vind ik
    …En die Son se TRAE gang… (mijn nadruk).
    vooral wanneer we bedenken dat de zon om de Melkweg “cirkelt” met een snelheid van circa 225 km/seconde…
    .-

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s